Sarie Marais – Ensemble Vrij & Blij o.l.v. Wessel Dekker (ca. 1950)
1) My Sarie Marais
is so ver van my hart,
maar ‘k hoop vir haar weer te sien
Sy heb in die wijk
van die mooi rivier gewoon,
nog voor die oorlog het begin
Refrein:
O bring my trug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die milies
bij die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais
Daar onder in die milies
bij die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais
2) Ek was zo bang,
dat die Kakies my sou vang,
en ver oor die see wegstuur:
Toe vlug ek na die kant
van die Uping-tonse Zand,
daar onder bij die groot rivier.
Refrein:
O bring my trug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die milies
bij die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais
Daar onder in die milies
bij die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais
3) Verlossing het gekom,
en die huistoe gaan was daar,
trug na di ou Transvaal:
My lievelingspersoon
sal seker ook daar wees,
om my met ‘n kus te beloon.
Refrein:
O bring my trug na die ou Transvaal,
daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die milies
bij die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais
Daar onder in die milies
bij die groen doringboom,
daar woon my Sarie Marais