Ga naar hoofdinhoud

Suikerbossie – Ensemble Vrij & Blij (ca. 1950)

Refrein:
Suikerbossie ‘k wil jou hè,
Suikerbossie ‘k wil jou hè,
Suikerbossie ‘k wil jou hè,
en wat sal jou mamma daarvan sè

Dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
Dan loop ons so onderdeur die maan,
ek en my Suikerbossie saam.

1) Sy kan nie kos kook nie,
haar kos is rau,
sy kan nie tee maak nie
haar tee is flau
sy kan nie brood bak nie,
dis all’s verbrou.
Tog wag ek, Suikerbos,
nog net vir jou .

Refrein:
Suikerbossie ‘k wil jou hè,
Suikerbossie ‘k wil jou hè,
Suikerbossie ‘k wil jou hè,
en wat sal jou mamma daarvan sè

Dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
Dan loop ons so onderdeur die maan,
ek en my Suikerbossie saam.

2) Sy kan wel woordjies sè
waar ek van hou,
haar ogies fonkel
soos die morge dou
En praat van lekker lag,
so aan die tou!
Ai Suikerbos, ek wag,
kom word my frou!

Refrein:
Suikerbossie ‘k wil jou hè,
Suikerbossie ‘k wil jou hè,
Suikerbossie ‘k wil jou hè,
en wat sal jou mamma daarvan sè

Dan loop ons so onderdeur die maan,
dan loop ons so onderdeur die maan,
Dan loop ons so onderdeur die maan,
ek en my Suikerbossie saam.

Back To Top